Skaap word op die spit gebraai deur Flip Piek.
Kinders sal van koeldrank voorsien word.
Volwassenes bring geldjie saam vir iets sterkers.

Prysuitdeling en Gelukkige trekkings gaan plaasvind, met baie groot pryse!
Meer as R10 000 se pryse wat gewen kan word, en beker oorhandiging van die Klub se Top presteerders.

Gasspreker die aand is Pieter van Wyk.

Baie dankie aan al ons borge wat die aand moontlik maak!

hermitage2 apl  manic1

ecliff dejagers2  dutoitskloofwine

 

Kom en woon ‘n onvergeetlike aand by saam met Worcester Wheelers.

Navrae : Theo Oosthuizen : 084 5816564