Sep 2, 2014 | Latest News
Skaap word op die spit gebraai deur Flip Piek. Kinders sal van koeldrank voorsien word. Volwassenes bring geldjie saam vir iets sterkers. Prysuitdeling en Gelukkige trekkings gaan plaasvind, met baie groot pryse! Meer as R10 000 se pryse wat gewen kan word, en beker...