Indien ‘n boshut opgerig word en dit word binne 24 uur gerapporteer, dan kan dit volgens wet verwyder word deur die Munisipaliteit.
Daarom is dit NB dat daar soveel as moontlik mense moet wees wat sulke hutte rapporteer. Fietsryers kan baie behulpsaam wees.
Die volgende persoon moet so gou as moontlik gekontak word, indien dit opgemerk word:

Johan Nothnagel – 082 921 4455